Cover art for Taylor Swift - Cold As You (Afrikaanse Vertaling) by Genius Translations

Taylor Swift - Cold As You (Afrikaanse Vertaling)

Oct. 24, 20061 viewer

Taylor Swift - Cold As You (Afrikaanse Vertaling) Lyrics

[Vers 1]
Jy't 'n manier van maklik na my toe kom
En as jy vat, vat jy die beste van my
So ek begin 'n geveg want ek het nodig om iets te voe;
En jy doen wat jy wil want ek's nie wat jy gesoek het nie

[Koor]
Oh, wat 'n jammerte, wat 'n reënerige einde na 'n perfekte dag
Loop maar net weg, dis nie nodig om woorde te verdedig wat jy nooit sal sê nie
En nou dat ek hier sit en dit deurdink
Ek was nog nooit iewers so koud soos jy nie

[Vers 2]
Jy sit mure op en verf hulle almal 'n skakering van grys
En ek het daar gestaan en jou liefgehad en hulle almal weggewens
En jy kom weg met 'n goeie ou storie
Van 'n gemors van 'n dromer wat die waag gehad het om jou te aanbid

[Koor]
Oh, wat 'n jammerte, wat 'n reënerige einde na 'n perfekte dag
So loop maar net weg, dis nie nodig om woorde te verdedig wat jy nooit sal sê nie
En nou dat ek hier sit en dit deurdink
Ek was nog nooit iewers so koud soos jy nie

[Brug]
Jy't nooit 'n verdomde ding gedoen nie, skat, maar ek het gehuil, gehuil vir jou
En ek weet jy sou niemand sê as ek gesterf het, gesterf het vir jou
(gesterf het vir jou)
[Chorus]
Oh, wat 'n jammerte, wat 'n reënerige einde gegee aan 'n perfekte dag
Elke glimlag wat jy namaak is so neerbuigend
Ek tel al die merke wat jy gemaak her
En nou dat ek hier sit en dit deurdink
Ek was nog nooit iewers so koud soos jy nie
Ooh

How to Format Lyrics:

  • Type out all lyrics, even repeating song parts like the chorus
  • Lyrics should be broken down into individual lines
  • Use section headers above different song parts like [Verse], [Chorus], etc.
  • Use italics (<i>lyric</i>) and bold (<b>lyric</b>) to distinguish between different vocalists in the same song part
  • If you don’t understand a lyric, use [?]

To learn more, check out our transcription guide or visit our transcribers forum

Comments